Hoe groot is ons God (How great is our God)

traducción al Afrikáans

Hoe groot is ons God

Die prag van die Koning,
Beklee in majesteit
Laat die hele aarde juig,
Die hele aarde juig
Hy beklee homself in lig,
En die donker probeer skuil
En bewe as Hy praat,
En bewe as Hy praat
 
Hoe groot is ons God,
Sing saam met my
Hoe groot is ons God,
En almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God
 
Deur die eue staan Hy
En tyd is in sy hande
Die begin en die einde,
Die begin en die einde
Die Godheid, Drie-in-een
Vader, Gees en Seun
Die Leeu en die Lam,
Die Leeu en die Lam
 
Die naam bo alle name
Waardig om geprys te word
My hart wil sing hoe groot is ons God
 
Publicado por Soultempest el Mar, 03/04/2012 - 06:52
Added in reply to request by llsmartty
Inglés

How great is our God

videoem: 
Comentarios