Jan Smit - Stilte in de storm (traducción al Afrikáans)

traducción al Afrikáans

Stilte in de storm

Ek luister na die wind
Waarin ek rus en vrede vind
Ek luister na jou
met die vraag in jou oë blou
Kom maar
Ek laat jou hoor wat stilte is
Gaan maar
En wees bereid vir die stilte in die storm
Vanaand is ek by jou
jy soen my en ek soen jou
laat dit maar aan my oor
waaroor dit hier gaan
niemand hoef te hoor
hoe dit met die liefde gaan
kyk weer na die sin
waarom die dag opnuut begin
ek kyk weer na jou
met die vraag in jou oë blou
kom maar
ek laat jou hoor wat stilte is
gaan maar
en wees bereid vir die stilte in die storm
vanaand is ek by jou
jy soen my en ek soen jou
laat dit maar aan my oor
waaroor dit hier gaan
niemand hoef te hoor
hoe dit met die liefde gaan
Vanaand is ek by jou
jy soen my en ek soen jou
laat dit maar aan my oor
waaroor dit hier gaan
niemand hoef te hoor
hoe dit met die liefde gaan
vanaand is ek by jou
jy soen my en ek soen jou
 
Publicado por Invitado/a el Lun, 08/11/2010 - 09:40
Holandés

Stilte in de storm

Más traducciones de "Stilte in de storm "
AfrikáansGuest
See also
Comentarios