La Russie a lancé une guerre honteuse contre l’Ukraine.     Soutenez l’Ukraine !
Partager
Taille de la police
Traduction
Permuter les langues

Het jy my lief?

Ek kry `n glimlag toe ek die einde van die tonnel sien
Waarheen gaan die spel van man en vrou?
van man en vrou
Met ons bevoegdheid breek ons die kompleksiteit
Om jou te maak verstaan moes jy net `n wimper lig.
slegs `n wimper lig
 
ek was reg om jou beeld onder my ooglede met swart ink te grafeer
om jou in `n ewige slaap te sien
selfs in `n ewige slaap
selfs in `n ewige slaap
 
ek was veronderstel om jou lief te hê, maar toe sien ek die reënbui
toe ek my oë uitveë was jy anders
Is ek lief vir jou?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
Is jy lief vir my?

Om jou lyding te spaar het ek gesê eks lief vir jou
dit grief my om jou seer te maak, ekt nognooit so gely nie
Toe ek die ring op jou vinger geplaas het, vat ek die armband
intussen stap tyd aan en ek verdra jou onsin
en ek verdra jou onsin
 
ek was reg om jou beeld onder my ooglede met swart ink te grafeer
om jou in `n ewige slaap te sien
selfs in `n ewige slaap
selfs in `n ewige slaap
 
ek was veronderstel om jou lief te hê, maar toe sien ek die reënbui
toe ek my oë uitveë was jy anders
Is ek lief vir jou?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
Is jy lief vir my?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
ek was veronderstel om jou lief te hê, maar toe sien ek die reënbui
toe ek my oë uitveë was jy anders
Is ek lief vir jou?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
Is jy lief vir my?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
 
ek weet nie of ek jou lief het nie
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
 
Ek leed myself om te vlieg
Ek het nie die glad plafon gesien nie
 
Wanneer ek jou lief het vind jy my vervelig
op jou manier
as ek jou lief het op jou manier
as ek jou lief het op jou manier
 
ek was veronderstel om jou lief te hê, maar toe sien ek die reënbui
toe ek my oë uitveë was jy anders
Is ek lief vir jou?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
Is jy lief vir my?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
ek was veronderstel om jou lief te hê, maar toe sien ek die reënbui
toe ek my oë uitveë was jy anders
Is ek lief vir jou?
ek weet nie of ek jou lief het nie
Is jy lief vir my?
ek weet nie of ek vir jou lief is nie
 
Paroles originales

Est-ce que tu m'aimes ?

Cliquez pour voir les paroles originales (français)

Commentaires