Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     우크라이나와 함께하세요!
  • Bushido

    Denk an mich → 아프리칸스어 번역

공유하다
글꼴 크기
번역
Swap languages

Dink aan my

Dink aan my wanneer jou vriendin ver weg is,
en jy nie geld het vir kos nie en jy elke dag gemors eet.
Dink aan my wanneer jou ouers nie meer daar is nie en
wanneer jy jou beste vriende een keer verraai.
Dink aan my as daar iets is om na te dink.
Dink aan my as jou lewe net twyfelagtig is.
Dink aan my as jy selfs by jou skool opfok,
hoewel jy elke dag leer en nie jou skool kan bestuur nie.
Dink aan my as jy 'n normale mens is,
wanneer jy besef dat jy baie moeilik is om te stuur.
As jy glo, om alleen te staan,
dink aan my wanneer iemand sê jy is taai.
Dink aan my wanneer alles een keer skielik draai,
as jou lewe een keer tog nie eindig nie.
Dink aan my as ek sê dat hoop nie sterf nie,
met die hoop dat God jou gehoor het!
 
Refrein:
Dink aan my wanneer jy af voel en almal jou spot,
dink aan my as iemand wil hê jy moet 'n kolf wees.
Dink aan my as jy alleen in jou lewe raak.
Maak jou oë toe my vriend, en dink aan my!
2x
 
Dink aan my wanneer alles een keer skielik piekfyn is,
dink aan my wanneer al hierdie roem jou irriteer.
Onthou, dat jy altyd dank moet gee aan God en dat jy altyd opsoek is na familie en vriende.
Onthou, dat daar siekes in die wêreld is,
dink aan my wanneer jy vir arm mense geld gee.
As jy vas glo, word jou droom waar.
Onthou my Homie, jou lewe is wonderlik.
As jy wil bereik wat jy wil moet jy hard veg,
moenie moed opgee nie my vriend, laat dit jou nie keer nie.
Dink aan my wanneer jy vandag weer iemand is,
dink aan my as jy weet wie jou vegter is.
Onthou, dat jy altyd weer moet dink,
jou hele lewe lank, altyd weer moet dink.
Dink aan my as ek sê dat hoop nie sterf nie,
met die hoop dat God jou gehoor het!
 
Refrein:
Dink aan my wanneer jy af voel en almal jou spot,
dink aan my as iemand wil hê jy moet 'n kolf wees.
Dink aan my as jy alleen in jou lewe raak.
Maak jou oë toe my vriend, en dink aan my!
2x
 
원래 가사

Denk an mich

노래 가사 (독일어)

Bushido: 상위 3
코멘트