Россия ведет позорную войну с Украиной.     Поддержи Украину!
Делиться
Размер шрифта
Перевод
Поменять языки местами

Ek kyk na die lug

Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - ek kyk na die lug
Kyk na die lug, kyk na die lug
Wanneer ek na die lug kyk, mamma, vlieg ek
 
Het 'n kaartjie bespreek en my gedagtes het vaag geword
Ek was oppad om af te klim maar was te laat om by te kom
En ek word gejaag na die afgrond
Vergewe my vir alles
 
'n Venster blaas rook uit soos 'n skoorsteen
Onthou my altyd soos toe ek jong was, mamma
Ek het 'n kaartjie bespreek boontoe
Deur 'n hysbak sonder knoppies
 
Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - ek kyk na die lug
Kyk na die lug, kyk na die lug
Wanneer ek na die lug kyk, mamma, vlieg ek
 
Ek sal 'n hele wëreld afsluk met 'n sluk water
Dis okei, ek is net gewond, dankie God, nie dood nie.
Ons word ingegooi in aanval deur die offisier op 'n jol
Die oorlog vir vrede... Die oorlog vir vrede
My hart sal 'n koël aanvaar huistoe
Maar ek sal die liedjie op sing
Oor hoe ek my dood ontmoet het in geveg
Veg vir jou
 
Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - vlieg ek
Wanneer ek na die lug kyk - ek kyk na die lug
Kyk na die lug, kyk na die lug
Wanneer ek na die lug kyk, mamma, vlieg ek
 
Ek sou jou gebel het maar ek weet die lyn was beset
Ek wens ek kon you sê "Jammer, ek het jou in die steek gelaat, ek het die eksamen gedruip."
Ek onthou ons was verbind aan die sterre
Was jou gesig af met trane... En die hele wêreld
Het stil geword. My hele lewe is voor my oë
Ek voel nie gevries regoor nie
Ek gaan weg - die wolke wink.
 
Wanneer ek na die lug kyk, na die lug kyk
Wanneer ek na die lug kyk, mamma, vlieg ek
 
Оригинальный текст

Я смотрю на небо

Нажмите, чтобы увидеть оригинальный текст (Русский)

Комментарии