Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Ukrayna'nın Yanında Olun!
  • Poju

    Poika saunoo → Afrikaans çevirisi

Paylaşmak
Yazı tipi boyutu
Çeviri
Swap languages

Seun sauna's

KOOR
Nou seun sauna's
Dit bad, dit sing en skreeu
Sjampanje vanuit 'n kruik
Ons seun het huistoe gekom
 
Nou seun suana's
Dit bly wakker, dis orals oor die plek en partytjies
Uitdrukkings met 'n kyk
Ons seun het huistoe gekom
--
Herfs slinger, dit is uit asem uit
Eensaamheid dink oor die vorige somer
Daar was vriende, heeltemal dronk
Is nou toe gesluit in meneer se glas kabinet
 
Voor Kersfees sy oë oopmaak
Nie seker waar 'n nuwe huis is nie
Nog 'n paar maande gefokus bly
Totdat dit tyd is om te jol
--
KOOR
--
 
Soos die lente kom begin dit spore maak
Die tyd is besig om uit te hardloop
Die laastes, regte wedstryde
Goeie rusteloosheid is 'n duim weg
 
Alhoewel dieselfde gesigte jaarliks
Hulle kan amper seun omhels
Die kaptein styg nou in arms
Drukkies, soene soos sy eie kind
--
KOOR
--
Het huistoe gekom
Het huistoe gekom
Seun het huistoe gekom
 
Het huistoe gekom
Daar's geen tyd vir oorloë nie
Seun het huistoe gekom!
--
KOOR x2
 
Orijinal şarkı sözleri

Poika saunoo

şarkı sözleri (Fince)

Poju: En İyi 3
Yorumlar