Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Ukrayna'nın Yanında Olun!
  • Lange Frans & Baas B

    Zinloos → Afrikaans çevirisi

Paylaşmak
Yazı tipi boyutu
Çeviri
Swap languages

Sinneloos

[By Lange Frans & Baas B feat. Ninthe]
 
[Ninthe]
Hoeveel mense moet nog kom? (Kom, kom, kom...)
Hoeveel mense moet nog gaan?
Wie was daardie helde?
 
[Lange Frans]
Daniël van Cotthem
Het sy chick na die stasie gebring
en hoe die hell kon hy nou weet dat sy einde daar het begin.
Hy het 'n klap voor sy kop gekry
maar het nie rond gekyk nie en het sy mond gehou
tot hy die volgende oggend met breinbesering het opgestaan.
Sy pa het gevind dat dit tyd was vir die hospitaal.
Ek het gek geword toe ik dit het gesien op die buis.
Daardie ene klap, dit was die fatale,
hy sou die einde van die dag nie meer behaal nie.
 
[Baas B]
Joes Kloppenburg
Hy het uitgegaan in ons hoofstad.
Amsterdam, vrydagaand, dit beloof wat
is wat hy het gedinkt maar die nag het iets anders meegebring.
Het 'n geveg aan die einde van 'n lange steeg gezien.
Was nie die tipe wat swyg nie,
waardeur hy so het verander in die tipe, wat die klappe het gekry,
is geomsingel, is geskop en sê nie wat hy wou nie,
die heel laaste ding wat hy geskree het, dit was STOP DIT!
 
[Lange Frans - Ninthe]
Refrein 2x
Hoeveel mense moet nog kom? (Hoeveel mense moet nog kom?)
Hoeveel mense moet nog gaan? (Hoeveel mense moet nog gaan?)
Wie was daardie helde? (Wie was daardie helde?)
Ons doen hierdie in jul naam (Ons doen hierdie in jul naam)
 
[Lange Frans]
Meindert Tjoelkert
Probeer 'n fiets van die grag te red,
Om maar net iets te sê,
en of dit nodig was, die daders het gedink dat ja.
Hulle het daarna nog 'n biertije gegryp en sy grafsteen spel:
"Omdat ek die moed had, om daar wat van te sê,
waar is ons veilig, kan iemand my dit uitlê?
En waarom zien ons al die toorn,
Ek ben net opgekom vir die goeie.
 
[Baas B]
Renée Steegmans
Het sy daaglikse inkopies gedoen
Hy kon nie weet nie dat hulle hom sal doodskop.
Het twee domkoppe op 'n kragfiets tot die orde geroep,
waardeur hy self nou die slagoffer sou word.
Het om respek gevra, gaan gestrek en is afgesnou
en met 'n helm is daar hard op hom ingeslaan.
Dis nie korrek nie is wat men sê en dit is seker waar,
waar is die mense van ek het daarby gestaan en toegekyk?
 
[Lange Frans - Ninthe]
Refrein 2x
Hoeveel mense moet nog kom? (Hoeveel mense moet nog kom?)
Hoeveel mense moet nog gaan? (Hoeveel mense moet nog gaan?)
Wie was daardie helde? (Wie was daardie helde?)
Ons doen hierdie in jul naam (Ons doen hierdie in jul naam)
 
[Lange Frans]
Die lys is lang, God almagtig,
met Kerwin Duinmeijer sedert Augustus 83
en die trend van die moment is nog killer en kouer
en die angs en die haat is bekender.
Lê dit aan ons self of lê dit aan die lot?
Kyk ons na bo, draai ons tot God.
Weer 'n stille tog, weer iemand dood,
en om op die deur van 'n disco te skiet is nie 'n sport nie.
Nou ek het meer gemeen met die slagoffers as met die daders,
dus hierdie is vir hul moeders en vaders,
hul broers en susters, wat nie meer kan rust nie
en hopelik maak ons iemand bewuster.
Verkeerde tyd en 'n verkeerde plek
is daardie die juiste situasie vir die juiste gek?
Nou check jouself en verdedig jou grense,
want aan die einde van die dag is ons alleman mense.
 
[Lange Frans - Ninthe]
Refrein 2x
Hoeveel mense moet nog kom? (Hoeveel mense moet nog kom?)
Hoeveel mense moet nog gaan? (Hoeveel mense moet nog gaan?)
Wie was daardie helde? (Wie was daardie helde?)
Ons doen hierdie in jul naam
Naam, naam, naam...
 
Orijinal şarkı sözleri

Zinloos

şarkı sözleri (Felemenkçe)

Lange Frans & Baas B: En İyi 3
Yorumlar