Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Σταθείτε με την Ουκρανία!
  • Fokofpolisiekar

    Ek dink aan jou (as dit reen) • Monoloog in stereo

Μερίδιο
Μέγεθος γραμματοσειράς
Πρωτότυποι στίχοι

στίχοι Ek dink aan jou (as dit reen)

'n Oomblik is die wêreld werd
Maar net die eerste een
'n dier bly 'n dier
 
Gaan slaap as jy sal beter raak
As jy aan die slaap kan raak
'n dier bly 'n dier
 
Ek dink aan jou as dit reën
 
Hierdie vier mure maak my naar
Is jy siek of sit jy aan?
Die lied in my hart is 'n swane sang
 
Ek dink aan jou as dit reën
 
Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns
Seuns wil mans wees
 
Ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
As ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae
 
Ek dink aan jou as dit reën
 
Ek is nie meer lief vir jou nie
Ek kon jou nie gelukkig hou nie
Beloftes breek
En styf vashou maak seer
Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns en seuns wil mans wees.
 
Deesdae vat ek langer om mense te leerken
Is dit rerig nodig om mense te leerken
Deesdae vat ek langer om mense te leerken
 

 

Μεταφράσεις του τραγουδιού ''Ek dink aan jou (as ...''
Fokofpolisiekar: Κορυφαία 3
Σχόλια