Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Stand With Ukraine!
  • Andriëtte Norman

    Met Ander Woorde

Share
Font size
Original lyrics

Met Ander Woorde lyrics

Artist: Andriëtte Norman
Song: Met Ander Woorde
 
Met al jou woorde
wat jy my nie belowe.
Daar was iets om in te glo
want tussen lyne wou jy sê
jy was beter.
In jou oë was ek tweede.
Maar 'n tweede kans
gee my weer lewe,
'n lewe sonder jou.
 
Met ander woorde
skryf ek die nuwe storie.
Met ander woorde
sê ek wat niemand ooit sal hoor nie.
Ek alleen weet ek is beter sonder jou.
 
Met ander woorde
kon ek dit nooit verander.
Al het ek als probeer
was dit altyd uit my hande.
Deur die seer het ek geleer
om op te staan
met ander woorde.
 
Ek ken daai soorte
wat alles vra dan wegloop,
wat my vashou met daai vals hoop,
wat my weer en weer laat glo
ek bly joune,
dat als sal wees soos dit was.
Ek sal nooit dat jy my weer so straf
deur elke woord te glo.
Ek volg eerder my hart.
 
So, met ander woorde
skryf ek die nuwe storie.
Met ander woorde
sê ek wat niemand ooit sal hoor nie.
Ek alleen weet ek is beter sonder jou
 
Met ander woorde
kon ek dit nooit verander.
Al het ek als probeer
was dit altyd uit my hande.
Deur die seer het ek geleer
om op te staan
met ander woorde,
met ander woorde.
 
Dis die laaste keer wat ek weer sal val.
Dis die eerste keer wat my woorde tel.
 
Met ander woorde
skryf ek die nuwe storie.
Met ander woorde
sê ek wat niemand ooit sal hoor nie.
Want ek alleen weet ek is beter sonder jou.
 
Met ander woorde
kon ek dit nooit verander.
Al het ek als probeer
was dit altyd uit my hande.
Deur die seer het ek geleer
om op te staan.
 
Met ander woorde
skryf ek die nuwe storie.
Met ander woorde
sê ek wat niemand ooit sal hoor nie.
Ek alleen weet ek is beter sonder jou.
 
Met ander woorde
kon ek dit nooit verander.
Al het ek als probeer
was dit altyd uit my hande.
Deur die seer het ek geleer
om op te staan
met ander woorde,
met ander woorde.
 

 

Translations of "Met Ander Woorde"
Andriëtte Norman: Top 3
Comments