Advertisements

Butterfly (Afrikaans translation)

Afrikaans translationAfrikaans
A A

Vlindertjie

Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Waar's my samoerai?
 
Ek het 'n man gesoek
Oral in Japan
Om net my
samoerai te vind
 
Iemand wie sterk
Maar ook 'n bietjie skugter is
Ja, ek het
'n samoerai nodig
 
Ai ee ay ee ay
Ek's jou vlindertjie
Groen, swart en blou
Maak die kleure in die lug
 
Ai ee ay ee ay
Ek's jou vlindertjie
Groen, swart en blou
Maak die kleure in die lug
 
Ek het in die bosse
En hoog op die heuwels gesoek
Om net my
samoerai te vind
 
Iemand wie sal nie spyt wees nie
Om my in sy net te hou
Ja, ek het
'n samoerai nodig
 
Ai ee ay ee ay
Ek's jou vlindertjie
Groen, swart en blou
Maak die kleure in die lug
 
Ai ee ay ee ay
Ek's jou vlindertjie
Groen, swart en blou
Maak die kleure in die lug
 
Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Waar's my samoerai?
 
Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Lai ee ay ay
Waar's my samoerai?
 
Thanks!
thanked 2 times
Submitted by MormonboyMormonboy on Sun, 27/09/2020 - 19:05
EnglishEnglish

Butterfly

Advertisements
Comments
Read about music throughout history