Kygo - Stargazing (Afrikaans translation)

Afrikaans translation

Sterrekyk

Jy se dat dit hopeloos is, dat ek minder moet hoop
Die Hemel kan ons help, wel, dalk sal "sy"
Jy se dit is onmoontlik vir ons, wat is onmoontlik vir ons?
Kom ons kyk en besluit
Ons was meteories, selfs voor hierdie
Brand halfkeer so lank wanneer dit twee keer so briljant is
So, as dit onmoontlik is vir ons, dan is dit onmoontlik vir ons
Kom ons kyk en besluit
 
En ek sal nogsteeds hier wees, sterrekyk
Ek sal nogsteeds boontoe kyk, kyk boontoe
Kyk boontoe vir liefde
Ek sal nogsteeds hier wees, sterrekyk
Ek sal nogsteeds boontoe kyk, kyk boontoe
Kyk boontoe vir liefde
 
Moenie opgee nie, vir my
Moenie val nie, moenie opgee nie, vir liefde

Ek probeer om ons te red, jy wil ons nie red nie
Jy blameer mensenatuur, jy se dit is onvriendelik
Kom ons maak ons eie besluite, ons het ons hele lewens voor
Kom ons kyk en besluit, besluit
 
En ek sal nogsteeds hier wees, sterrekyk
Ek sal nogsteeds boontoe kyk, kyk boontoe
Kyk boontoe vir liefde
Sterre verdwyn nie, hulle hou aan skyn
Selfs as die nag verby is
En ek sal nogsteeds hier wees, sterrekyk
Ek sal nogsteeds boontoe kyk, kyk boontoe
Kyk boontoe vir liefde
Sterre verdwyn nie, hulle hou aan skyn
Selfs as die nag verby is
Dit is hoe ek die lig vind
 
Moenie opgee nie, vir my
Moenie val nie, moenie opgee nie, vir liefde
Dit is hoe ek die lig vind
Moenie opgee nie, vir my (ooo)

Submitted by CubedP3 on Mon, 09/04/2018 - 14:55
Added in reply to request by iamgtr04
English

Stargazing

Comments