Publicité

Moomin (OST) - Moomin Opening Theme (Afrikaans)

  • Artiste: Moomin (OST) ( 楽しいムーミン一家)
  • Demandes: anglais
afrikaans
A A

Moomin Opening Theme (Afrikaans)

Ken julle dalk die Moe-vallei?
Weet julle dalk wie daarso bly?
Hy's in sy Moe-huisie, daar is hy
'n Vriend soos min en 'n held daarby
Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moemin
 
Weet julle wat die tyd is hier
Vir nader skuif vir 'n avontuur
Wie laat ons kraai van pure plesier
Vir 'n storie van sy nuutste gier?
Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moemin
 
Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moemin
Dit is Moemin, 'n liewe lawwe Moemin
 
Moe-mamma, moe-pappa, Moemy, Mymy,
Boeboe en Snifsnaf en Stinkie daarby
Almal bly saam in die Moevallei
Saam met Moemin
 
Moe-mamma, moe-pappa, Moemy, Mymy,
Boeboe en Snifsnaf en Stinkie daarby
Almal bly saam in die Moevallei
Saam met Moemin
 
Moe-mamma, moe-pappa, Moemy, Mymy,
Boeboe en Snifsnaf en Stinkie daarby
Almal bly saam...
 
Publié par Zarina01Zarina01 le Jeu, 14/02/2019 - 13:37
Merci !

 

Publicité
Vidéo
Moomin (OST): Top 3
Aidez à traduire « Moomin Opening Theme... »
Commentaires