Oroszország gyalázatos háborút folytat Ukrajna ellen.     Állj ki Ukrajnával!
  • Non/Disney Fandubs

    Laat Dit Gaan [Let it go] • Let it go

    Featuring artist: Olga Yakovna Pavlova
Ossza meg
Betűméret
Eredeti dalszöveg

Laat Dit Gaan [Let it go] szöveg

die sneeu skyn vanaand saggies op die berge
en geen voetspoor te sien nie
'n koninkryk stil en eensaam en ek is die koningin
die wind huil soos hierdie warrelende storm binne,
kon dit nie hou nie, ek het dit probeer
 
steek jou krag weg
en moenie praat nie
wees gehoorsaam en moenie hier weggaan nie
voel niks, doen niks nie wat iets verraai
dit is nou te laat
 
laat dit gaan laat dit gaan
kan dit nie meer uithou nie
laat dit gaan laat dit gaan
draai weg en moet nooit terugkyk nie
gee nie om wat hulle gaan sê nie
laat die storm oral woed
met ‘n yskoue hart voel ek goed
 
dit is snaaks hoe 'n entjie so vinnig meer insig gegee het
en die vrees wat my altyd aangejaag het, glip al van my af weg
Ek wil nou sien wat ek kan doen, ek stel die grense, waar en hoe
Die goeie, die slegte, geen reëls nieEks vry
 
laat dit gaan, laat dit gaan
die storm in my is verby
laat dit gaan laat dit gaan
Hartseer is verby
hier is ek
en hier bly ek
laat die storm oral woed
 
my kragte skiet reguit van die lug na die grond
my siel neem vlerke aan en vlieg soos yskristalle rond
iets wat ek verseker weet, kristalliseer in my
 
nee, ek gaan nooit terug nie, dit is nou verby
 
laat dit gaan laat dit gaan
'n positiewe toekoms vir my
laat dit gaan laat dit gaan
Ek is heeltemal vry
hier is ek
in die lig van die dag
laat die storm oral woed
met 'n yskoue hart voel ek goed
 

 

Hozzászólások