Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Stai con l'Ucraina!
Condividere
Dimensione del font
Originale

Testo della canzone: Goud

[Vers 1]
Uh! Kom ons tref die town
Ek en my dogs met die windows down
Bass brom in die boot
Die hele stad hoor dit klink so good
En almal is jealous
Ons cruise rond met Mercedes Benez
Want ons is wenners
Mack game sterk so let's play tennis
 
[Vers 2]
Damn girl jy is fine
Boutjies vetter as die bassline
Ek wil jou wine and dine
Kom saam my I’ll make you shine
No way sy is nie keen nie
Loop verby asof sy my nie sien nie
Ek kort nog ‘n biertjie
Kom ons gaan gooi in Linden mielies
 
[Koor]
Eks ‘n dirty dog
Met ‘n hart van goud
Jy’s die DA girl
You got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van Goud
 
[Koor]
Eks ‘n dirty dog
En jy maak my stout
Jy’s die DA girl
You got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van Goud
 
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
 
[Vers 3]
Oppad na Braam met die wind ons hare
Kar gelos buite Brian Lara
Groot gescore want die girl met mascara
Is next to me in the same car ah!
Klap ‘n bong op die backseat
Van die taxi
Die girl is sexy
Soos ‘n HD flatscreen
Dis tyd vir Champagne
Kom ons rol in by die Great Dane
Maar dis 70 bucks
Not gonna lie that kinda sux
 
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
Iemand bel ‘n uber
 
[Koor]
Eks ‘n dirty dog
Met ‘n hart van goud
Jy’s die DA girl
You got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van Goud
 
[Koor]
Eks ‘n dirty dog
En jy maak my stout
Jy’s die DA girl
You got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van Goud
 

 

Van Pletzen: 3 più popolari
Modi di dire da “Goud”
Commenti