Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     ウクライナとともに立ち上がれ!
共有
フォントサイズ
オリジナル歌詞
Swap languages

French National Anthem - La Marseillaise [Version Courte]

Allons enfants de la Patrie,
Le jour de gloire est arrivé !
Contre nous de la tyrannie
L'étendard sanglant est levé,
L'étendard sanglant est levé,
Entendez-vous dans les campagnes
Mugir ces féroces soldats ?
Ils viennent jusque dans vos bras
Égorger vos fils, vos compagnes !
 
[Refrain:]
Aux armes, citoyens,
Formez vos bataillons,
Marchons, marchons !
Qu'un sang impur
Abreuve nos sillons ! (x2)
 
翻訳

Marseillaise

Staan op, kinders van die Vaderland,
die roemryke dag het aangebreek
Teen ons is
die bloedige vlag van tirannie opgehys
die bloedige vlag is opgehys!
Hoor julle op die velde
die geskreeu van hierdie wrede krygers!
Hulle kom in jul midde
Om julle vroue en kinders se kele af te sny.
 
[Koor:]
Neem julle wapens op, burgers
Vorm julle kommando's
Laat ons mars, laat ons mars!
Sodat hul onsuiwer bloed
soos water in die vore vloei! (x2)
 
コメント