Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     우크라이나와 함께하세요!
공유하다
글꼴 크기
번역
Swap languages

Onder my vel #heldin

Jy het vir my gelieg met jou woorde
Jy het my geheime ontdek
En soos 'n dief is jy onder my vel in
 
Jy weet, vir 'n tyd, meisies
Daardie koketterige meisies
Kan nie meer nie, maar jy, ja, onder my vel
 
En jy weet
Ek vra dat jy nie dom dinge aanvang nie
Ek is nie 'n dwaas nie
Maar ek's bang, meskien
Vir jou, vir my, vir ons
Want jy is
Onder my vel
 
Hop, #heldin
Hop, hop, heldin
Hop, my heldin (x2)
 
Jy het vir my gelieg met jou woorde
Jy het my perke verander
Waarvoor is wapens goed
Wanneer slegs die stil raam van jou oë op herhaal is
 
Romp af tot op jou knieë
En lang moue, jy kruip weg
Watter liefde jy sou wou hê
Maar die appel is vrot en dié liefde is die enigste ding tussen ons
Jy was besig om dit te breek, dit was besig om jou te breek. jy was besig om te breek, jy
Onder my vel
 
Hop, #heldin
Hop, hop, heldin
Hop my heldin (x4)
 
Moenie my liefde gee nie
Jou liefde hou nie
Dit gee nie om vir harte nie
Wat jy seermaak
So seer
 
En hop, heldin
Hop, hop, heldin
Hop, my heldin (x4)
 
원래 가사

Sub pielea mea | #eroina

노래 가사 (루마니아어)

“Sub pielea mea | ...”의 번역에 협력해 주세요
Carla's Dreams: 상위 3
코멘트