Rosja prowadzi haniebną wojnę z Ukrainą.     Bądź z Ukrainą!
Podziel się
Rozmiar czcionki
Tłumaczenie
Zamień języki stronami

Die Sprokie, wat sleg het afgeloop

Dis die einde, weet jy?
Lady, die planne wat ons had het almal verkeerd gegaan.
Ons is niks behalwe geskil, geskreeu en trane
 
Ons het die punt bereik, dat ek dit nie meer verdra nie.
Ek het dit gehad tot die grens, ek kan nie jou man wees nie.
Ek is minder as 'n minuut verwyderd van om te vertrek.
 
Ons kan die smart nie wegween nie,
ons kan nie 'n rede vind om te bly nie.
Ek merk stadigaan, dat daar niks aan ons kant is nie.
 
Uit my lewe, uit my gees,
uit die trane, wat ons nie kan ontken nie.
Ons moet ons trots insluk
en hierdie knoei agter ons laat.
Uit my kop, uit my bed,
uit die drome, wat ons had, hulle is sleg.
Vertel vir hulle, dis ek, wat jou treurig het gemaak,
vertel vir hulle die sprokie wat sleg het afgeloop.
 
Nog 'n nag en ek bloei.
Hulle maak almal foute, en ons so ook.
Maar ons het iets gedoen, wat ons nooit weer kan regmaak nie.
 
Vind iemands nuut om te bedrieg,
gaan weg en kyk nie terug, ek gaan nie volg nie.
Ons het niets meer oor nie, dis die einde van ons tyd.
 
Ons kan die smart nie wegween nie,
ons kan nie 'n rede vind om te bly.
Ek het geen ass meer in my mou nie, om die dinge reg te maak.
Ons kan die smart nie wegween nie,
ons kan nie 'n rede vind om te bly.
Ek het geen ass meer in my mou nie, om die dinge reg te maak.
 
Oryginalne teksty (piosenek)

Fairytale Gone Bad

Kliknij, by zobaczyć oryginalny tekst piosenki (angielski)

Kolekcje zawierające "Fairytale Gone Bad"
Sunrise Avenue: Top 3
Komentarze