Mein Teil ( Tradução para Africâner/Afrikaans)

Advertisements
Tradução para Africâner/AfrikaansAfricâner/Afrikaans
A A

My deel

'Opsoek na 'n goed geboude 18-30 jarige om te slag'
Die meesterslagter
 
Vandag ontmoet ek 'n man
Hy wil my graag vreet
Sage dele en ook harde
Staan op die spyskaart
 
Want jy is , wat jy eet
En julle weet wat dit is
 
Dit is my deel-nee
My deel-nee
Want dit is my deel-nee
My deel -nee
 
Die stomp lem goed en reg
Ek bloei sterk en ek voel siek
Moet ek ook met die hulpeloosheid veg
Ek eet verder onder krampe
 
Dis tog so goed gesout en so mooi geflambeer
En so liefdevol op porselein bedien
Daarby 'n goeie wyn en sagte kerslig
Ja ek laat vir my tyd ,bietjie kultuur moet daar wees
 
Want jy is wat jy eet
En julle weet wat dit is
 
Dit is my deel-nee
My deel-nee
Want dit is my deel-nee
Yes dis my deel -nee
 
'n Skreeu sal na die hemel gaan
Sny sigself deur 'n skare engele
Van die wolkedak val verevleis
Op my kinderlikheid met 'n geskreeu
 
Dit is my deel-nee
My deel-nee
Want dit is my deel-nee
Yes dis my deel -nee
 
Adicionado por DuvieDuvie em Sábado, 28/10/2017 - 23:59
AlemãoAlemão

Mein Teil

Comentários