Россия ведет позорную войну с Украиной.     Поддержи Украину!
Делиться
Размер шрифта
Оригинальный текст
Поменять языки местами

26 Is Dancier Than 4

I'm so sorry I'm not down tonight
But all my friends have lost their minds
And what's more
I'm not happy here anymore
 
We should've stayed at home tonight
All the bright lights and company
Are not what I need
 
It's just the same as it was before
Same faces there to hit the floor
My legs have carried me far
There's still strength enough for one more
So let's carry on
And dance to all the same songs
Like back when we were young
And nights like this would fade to one
 
So let's get out of here
We've done all we can
This place is not dead
So when will this night end?
 
We'll do it all again
Next Friday night
This picture-postcard modernity
 
It's just the same as it was before
Same faces there to hit the floor
My legs have carried me far
There's still strength enough for one more
So let's carry on
And dance to all the same songs
Like back when we were young
And nights like this would fade to one
 
Перевод

26 Is Meer Dansbaar As 4

Ek is jammer dat ek nie vanaand kan kom nie
Al my vriend het hul kop verloor
En wat meer is
Ek is nie meer gelukkig hier nie
 
Ons moes vanaand tuis gebly het
Al die helder ligte en geselskap
Is nie wat ek nodig het nie
 
Dit is presies dieselfde as vroeër
Dieselfde gesigte op die dansvloer
My bene het my ver gedra
Daar is nog krag genoeg vir nog een
Laat ons dus voortgaan
En dans op dieselfde liedjies
Soos terug toe ons jonk was
En nagte soos hierdie sou saamsmelt in een
 
Laat ons dus hier wegry
Ons het alles gedoen wat ons kan
Hierdie plek het nie uitgesterf nie
So wanneer sal hierdie nag eindig?
 
Ons doen dit weer
Volgende Vrydagaand
Hierdie poskaartagtige moderniteit
 
Dit is presies dieselfde as vroeër
Dieselfde gesigte op die dansvloer
My bene het my ver gedra
Daar is nog krag genoeg vir nog een
Laat ons dus voortgaan
En dans op dieselfde liedjies
Soos terug toe ons jonk was
En nagte soos hierdie sou saamsmelt in een
 
This Town Needs Guns: Топ 3
Комментарии