Россия ведет позорную войну с Украиной.     Поддержи Украину!
  • Bok Van Blerk

    Was • Hoor Ons!

Делиться
Размер шрифта
Оригинальный текст

текст песни Was

Toe ons nog jonk was
Toe ons nog in staat was
Gedagtes nog dronk was
Ons huur altyd laat was
Toe vensters nog oop was
Jou hemp nog 'n "small" was
Jou kar nog net lood was
Toe damme nog vol was
 
En lag nog 'n kuur was
Die vlag nog 'n trots was
En kos nog nie duur was
Jou oupa jou rots was
Die paaie nog grond was
Jou brief nog in ink was
jou lyf nog gesond was
die tekoms nog blink was
 
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou!
 
Toe ons nog bly was
Verjaarsdag 'n ding was
Toe sy aan jou sy was
En trou meer as ring was
Toe Rugby 'n sport was
Waardes 'n eer was
Geboue nog kort was
En daar nog geleer was
 
Toe foute nog skaars was
Die vraag nagedenk was
'n hou nog geraas was
Ons minder geskend was
 
Toe omgee geprys was
en dankie gesê was
Toe jy nog okay was
Jou hoop nie verlê was
 
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou!
 
Hier is jy nou
Hier is jy nou
Waar jy wou wees
Is dit toe nou
Is dit toe nou
Waar jy wou wees
Waar jy wou wees?
Hier's ons nou!
 

 

Переводы "Was"
Bok Van Blerk: Топ 3
Комментарии
Regalia776Regalia776    пн, 16/12/2019 - 10:22

Dankie vir die lirieke! :) Maar daar is nog twee foute:

1) Aan die einde van die eerste vers he jy "die damme nog vol was" vergeet.
2) Rugby he jy "ruby" geskry