Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Станите уз Украјину!
Објави
Величина фонта
Потребна провера
Оригинални текстови
Swap languages

Ek Kry Net Nie Genoeg Van Jou Nie

Ek lewe in die oomblik, maar ek kry net nie genoeg nie
Iets krap nog steeds aan my, maar dit gaan verby
Ek verwag te veel van jou, ek weet dis onvermydelik
Maar nou' moes ek so veel meer dan dit weer probeer
 
Ek lewe, ek lewe, want ons is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
 
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek will alles hê
Dis nie my nie wat jy doen, wat my siel of ek droom
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê
Ek soek alles en meer van ons saam, van ons meer
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
 
Die tyd gaan te hou verby as jy by my is
Vir vrese moet ek kan vergeet, dit kan jy maar weet
Ek soek na ons paradys, want jy my kon wys
Jy raak alles binne my, jy moet by my bly
 
Ek lewe, ek lewe, want ons is vergewe
Ek soek dit net nog een keer
 
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek will alles hê
Dis nie my nie wat jy doen, wat my siel of ek droom
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê
Ek soek alles en meer van ons saam, van ons meer
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
 
Met jou verdwyn alles om my
Sien ek die toekoms waar al kan voorkom en ons moes leer
Niks sal ons dan versteur nie
Dat ek aangaan, ja, vir altyd aangaan
 
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek will alles hê
Dis nie my nie wat jy doen, wat my siel of ek droom
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
 
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek will alles hê
Dis nie my nie wat jy doen, wat my siel of ek droom
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
Ek kry net nie genoeg van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê
Ek soek alles en meer van ons saam, van ons meer
Gee my meer, gee my meer, ek soek meer
 
Превод

Jeg kan ikke få nok af dig

Jeg lever for øjeblikket, men jeg kan ikke få nok
Noget griber mig, men det går væk hurtigt
Jeg forventer for meget, jeg ved, men det er uundgåeligt,
Men nu behøver jeg alt for meget for at prøve
 
Jeg lever, jeg lever, for vi er for vilde,
Jeg vil gøre det en gang til
 
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Det er ikke, hvad jeg gør, hvad jeg ser, eller jeg drømmer
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Jeg vil alting og mere af os sammen, af os mere,
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
 
Tiden går væk for hurtigt, når du er med mig
Jeg vil glemme alting for at finde fred, det ved du godt,
Jeg søger vores paradis, som du har vist for mig
Du når alting inde i mig, du skal blive med mig
 
Jeg lever, jeg lever, for vi er for vilde,
Jeg vil gøre det en gang til
 
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Det er ikke, hvad jeg gør, hvad jeg ser, eller jeg drømmer
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Jeg vil alting og mere af os sammen, af os mere,
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
 
Alting forsvinder om mig med dig
Jeg ser fremtiden, hvor alt kan ske, og vi skal lære det
Intet kan nå os længere
 
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Det er ikke, hvad jeg gør, hvad jeg ser, eller jeg drømmer
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
 
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Det er ikke, hvad jeg gør, hvad jeg ser, eller jeg drømmer
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
Jeg kan ikke få nok af dig
Jeg kan ikke få nok, jeg vil have alting
Jeg vil alting og mere af os sammen, af os mere,
Giv mig mere, giv mig mere, jeg vil mere
 
The author of translation requested proofreading.
It means that he/she will be happy to receive corrections, suggestions etc about the translation.
If you are proficient in both languages of the language pair, you are welcome to коментариши.
Коментари