Russia is waging a disgraceful war on Ukraine.     Stå med Ukraina!
Dela med sig
Textstorlek
Originaltexter

Ons Sal Self

Hier was niks ‘n paar honderd jare terug
Toe kom ons hier en nou dra ons die gewig
Van ‘n land wat by ons vat
Elke druppel sweet wat ons kon sweet
En hulle weet
 
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
 
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
 
Soos dit is word alles oorgegee
Maar daar is niks wat ons spore weg kan vee
Uit grond wat in ons hart meer as wat ons nodig het kan gee
En ons weet
 
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
 
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
 
Na al die jare, ken ons die waarde
Van staan as een man
En ons onthou
Waar ons begin het
Gedink hul ons stilhet
Maar dis wie ons is
Dis wie ons is
 
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
 
Maak soos ons gemaak het
Begin soos ons begin het
Oorwin het
Toe alles teen ons staan
en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Wat ons nog aan bereik nie
Ons sal self
 

 

Översättningar av "Ons Sal Self"
Kommentarer