Nicholis Louw

Hier Naby Jou كلمات أغنية

أضف إلى المفضلة
Arrow down
اللغة:
أفريكانية
ألبوم:
Hier Naby Jou

Hier Naby Jou

Ek laaik waar ons bly
As ons saam soontoe ry
Ek laaik waar ons bly
Hier
 
En ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Ons soen so sag
Hier
 
So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
 
Ek laaik waar jy slaap
As jy slaap langs my
Ek laaik waar jy slaap
Hier
 
Ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Want ons soen so sag
Hier
 
So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
Hier naby jou
 
(Hier naby jou)

You can thank submitter by pressing this button
expand collapse تفاصيل الأغنية
Frederick Frederick
submitted on 7 أغسطس 2015 - 18:43
حقوق النشر:
Writer(s): Forrest Kline
Lyrics powered by www.musixmatch.com