Novelists

Echoes - アフリカーンス語 の翻訳

お気に入りに追加
アルバム:
Souvenirs
オリジナル歌詞
翻訳

Echoes

Eggos

Ek streef altyd om met duidelikheid
deur al van my strydings te sien,
Ek kort 'n breuk
Die kan nie aan en aan gaan nie,
Ek's naby aan die breukpunt,
Kry my uit van my roetine.
 
My lewe is in 'n toestand,
en as dit 'n bietjie laat is om dit te verander
dan hoe verander ek myself?
Ja, hoe verander ek myself?
Ek moet in myself glo,
in my eie gevoelens vertrou.
 
Laat my net die dagbreek sien
Ek sal 'n pad vind deur die oggend,
'n lewe vir die nag en 'n bietjie hoop in die belofte.
 
My demone vermaak my
wanneer ek geteister is deur jou vluisters.
My kop is geneig om te breek (al op sy eie).
Ek verlustig my in onleesbare beelde.
 
En God lag soos 'n fokken brokkie wie oor 'n miernes speel.
Ja, ek bid, ek bid om uit rek te bly
(Ver van sy oe).
Ek swaai met die bottel brandewyn in my hand.
Ek verlig my siel wanneer ek deur die leemte dryf.
 
Ek moet se dat die alles my diep siek maak
Die eggo in my brein
Om dinge te red was nooit deel van my planne nie so ek moet maar net dood speel, maar dit was nooit my styl nie.
 
Al verkoop ek my siel, sal dit geen verskil maak nie,
dis onophoudend (onophoudend).
Ek sal sing sodra ek nie weet waar ek gaan opeindig nie.
 
Laat my net die dagbreek sien
Ek sal 'n pad vind deur die oggend,
'n lewe vir die nagte, 'n skuiling in die glimmer van al die liggies.
As jy my toelaat... om die dagbreek te sien
Ek sal 'n pad vind deur die oggend,
'n lewe vir die nag en 'n betekenis vir al die.
 
Ek sal 'n betekenis vind in al die.
You can thank submitter by pressing this button
expand collapse 翻訳の詳細

Please ask if you want to republish or use my translations anywhere.

kourinkourin
16 3月 2023 - 18:04 に投稿
コメントするにはログインまたは新規登録してください。
ログイン ログイン ユーザー サインアップ

"Echoes"のイディオム

Novelists TOP 3