Leah (South Africa)

Текст на „Maak My Dag“

Добавяне в любими
Arrow down
Език:
африкаанс
Албум (или стихосбирка):
Wonderwerk

Maak My Dag

In jou oë sal ek verdwaal
Maar jou stem sal my kom haal
En jou woorde laat my praat
Want ons maak mekaar se sinne klaar
 
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
 
Soos ons deur die donker voel
Weet ons ons is vir mekaar bedoel
Want hoe jou hand my vat lig my hart
Daar is iets van jou wat met my praat
 
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
 
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
Харесвания 2
Може да благодарите, като натиснете това копче.
expand collapse За текста
Burghold Burghold
добавено на 6 октомври 2017 - 21:24
Авторски права:
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Преводи