This page has been marked as having incorrect formatting and needs attention.

  • Kurt Darren

    Kaptein • Kaptein Se Platinum Treffers (2011)3 translations

Favorites
Share
Font Size
Original lyrics
3 translations

Kaptein lyrics

Kaptein (3X)
 
Refrain
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son op kom
Daar oor die horison wag sy vir my.
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son gaan lê,
Het sy gesê sy wag, oh, ho!
Sy wag vir my.
 
Eendag langelede in my drome
Was daar 'n girl soos jy
En sy was ver te mooi vir my.
Daar was 'n eiland,
vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy
En dit was ver te veel vir my.
 
Refrain
 
Eendag, op 'n reëndag, ons alleen dag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in 'n droom gekry.
Daar was 'n eiland,
vol kinders by dosyne
En almal lyk soos jy.
En dit was mooier as mooi vir my.
 
Refrain
 
Kaptein, ek wens jy wil my hoor.
Kaptein, ek wens jy wil
Ek gaan my droom verloor....oh ho!
 
Refrain
 
Sy wag vir my
 

 

Translations of "Kaptein"
Kurt Darren: Top 3
Collections with "Kaptein"
Comments