• Bobby Van Jaarsveld

    Kyk Waar Is Ons Nou

Favorites
Share
Font Size
Original

Kyk Waar Is Ons Nou lyrics

As ek aan jou dink raak ek weg.
My oë val toe en ek word, weggevoer op vlerke van die wind.
 
As ek met jou dans voel dit reg.
Die sterre skiet en ons los spore op die maan, en die melkweg.
 
Daar is van jou langs my maak my lyf vanaand.
Ek sal verewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand.
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Ons het so ver gekom want almal het gesê: "Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie"
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê.
Ek het nooit gedink ek sal jou lief kan hê.
 
Op hierdie oomblik voel ek jou, as jy arms om my vou en ek voel die Hemel wyk.
 
As ek met jou dans voel dit reg.
Die sterre skiet, en ons los spore op die maan, en die melkweg.
 
Daar is van jou langs my maak my lyf vanaand.
Ek sal verewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand.
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Ons het so ver gekom, want almal het gesê: "Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie"
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê.
Ek het nooit gedink ek sal jou lief kan hê.
 
Jou huis is waar jou hart is.
Jou hart is hier by my.
En dit sal verewig net hier bly.
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Ons het so ver gekom, want almal het gesê: "Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie"
 
En kyk waar is ons nou.
Ek is mal oor jou.
Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê nie.
Ek het nooit gedink ek sal jou lief kan hê.
 

 

Bobby Van Jaarsveld: Top 3
Comments