✕
Afrikaans
Translation
Original
Manskind
Click to see the original lyrics (English)
Oh, seun
Jy het gesê jou foon is stukkend, jy het vergeet om dit te laai
Daardie hele uitrusting wat jy dra, Here, ek hoop dis ironies
Het jy nou net gesê jy is klaar? Ek het nie geweet ons het begin nie
Dis alles net so bekend, skat, wat noem jy dit?
Dom
Of is dit stadig?
Miskien is dit nutteloos
Maar daar is 'n ouliker woord daarvoor, ek weet
Manskind
Waarom kom jy altyd na my toe hardloop?
Naai my lewe
Sal jy nie 'n onskuldige vrou laat gaan nie?
Jy het nog nooit van selfsorg gehoor nie
Die helfte van jou brein is net nie daar nie
Manskind
Waarom kom jy altyd hardloop en neem al my liefde weg?
Waarom so aantreklik as jy so dom is?
Hoe het jy so lank op aarde oorleef?
As ek nie daar is nie, sal dit nie gedoen word nie
Ek kies om jou ma te blameer
Manskind
Waarom kom jy altyd na my toe hardloop?
Naai my lewe
Sal jy nie 'n onskuldige vrou laat gaan nie?
Jy het nog nooit van selfsorg gehoor nie
Die helfte van jou brein is net nie daar nie
Manskind
Waarom kom jy altyd hardloop en neem al my liefde weg?
Oh, ek is mal daaroor as my kêrels onbereikbaar is
En ek hou daarvan dat my mans almal onbevoeg is
En ek sweer hulle kies my, ek kies hulle nie
Amen, hey, mans
Oh, ek is mal daaroor as my kêrels onbereikbaar is
En ek hou daarvan dat my mans almal onbevoeg is
En ek sweer hulle kies my, ek kies hulle nie
Amen, hey, mans
Manskind
Waarom kom jy altyd na my toe hardloop?
Naai my lewe
Sal jy nie 'n onskuldige vrou laat gaan nie?
Oh, ek is mal daaroor as my kêrels onbereikbaar is
En ek hou daarvan dat my mans almal onbevoeg is
En ek sweer hulle kies my, ek kies hulle nie
Amen, hey, mans
English
Original lyrics
Manchild
Click to see the original lyrics (English)
Play video with subtitles
Thanks! ❤ thanked 7 times |
You can thank the subtitles submitter by pressing this button |
Thanks Details:
Guests thanked 7 times
✕
Play video with subtitles
Thanks! ❤ thanked 7 times |
You can thank the subtitles submitter by pressing this button |
Thanks Details:
Guests thanked 7 times
Translations of "Manchild"
Afrikaans
Comments
Russia is waging a disgraceful war on Ukraine. Stand With Ukraine!
About translator

Role: Super Member
Contributions:
- 174 translations
- 92 songs
- 233 thanks received
- 10 translation requests fulfilled for 10 members
- 1 transcription request fulfilled
- left 2 comments
- added 16 artists
Languages:
- native
- English
- Spanish
- fluent: Portuguese
- advanced
- Cape Verdean
- Catalan
- French
- Japanese
- Russian
- intermediate
- Afrikaans
- Italian
- Latvian
- Romanian
- Ukrainian
- beginner: Dutch