✕
Альбом:
Wonderwerk
Оригинальный текст
Перевод
Volmaan
Ek was gevind maar verlore
Ek was al hier van tevore,
en dit speel weer voor my af,
en ek weet hoe dit gaan eindig vanaand
Jy kan maar weet, daar’s geen woorde
Al die praat is nou verbode
Hou my vas en trek my nader
eerder nou as bietjie later vanaand
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop?
Is dit die stad se raas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Dit verskyn uit die nêrens
Dis nou dit kom van êrens
Dis ‘n wete met verskil,
dis ‘n wil‐jou‐nooit‐weer‐los‐nie gevoel
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop?
Is dit die stad se raas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
En dit maak nie regtig sin nie
Weet nie waarom te begin hoe ek voel oor jou
Is ons liefde net 'n oomblik wat sal ophou
in 'n oogwink as ek praat met jou?
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop?
Is dit die stad se raas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Full Moon
I was found yet lost
I've been here before
And it's happening again
And I know how it'll end tonight
You know there are no words
Talking is forbidden now
Hold me tight and pull me closer
Rather now than a little later tonight
Is it the full moon that captures me so offside?
Is it the silent night that falls like kisses?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
Is it everlasting hope that twines around us?
Is it the city's frenzy we're going miss tonight?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
It appears from nowhere
That's what it's from somewhere
It's a matter of difference
It's an I-will-never-let-you-go-of-you feeling
Is it the full moon that captures me so offside?
Is it the silent night that falls like kisses?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
Is it everlasting hope that twines around us?
Is it the city's frenzy we're going miss tonight?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
And it doesn't make sense
I don't know where to start how I feel about you
Is our love just a moment that will cease
In a tick when I talk to you?
Is it the full moon that captures me so offside?
Is it the silent night that falls like kisses?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
Is it everlasting hope that twines around us?
Is it the city's frenzy we're going miss tonight?
Let's just lie down
I want to lie under the stars with you
Вы можете поблагодарить пользователя, нажав эту кнопку
добавлено 28 Апр 2017 - 17:23
Добавлено в ответ на запрос
Jake0395
Jake0395 ✕