• New Baccara

    Afrikaans translation

Share
Font Size
English
Original lyrics

Touch Me

Some kind of magic in your eyes
Tells me it’s not time to say goodbye
like a call of paradise
It dress my heart why do you stay so shy,
He knows that loving feeling, it make us hit the cealing,
Let your hearts beat silent words of love
 
So come on boy and touch me
Take me in your arms and hold me
So come on boy and touch me,
Give a little love and feel me
My love for you is true,
I can´t get through
If i can have you by my side
Whatever happens to
this is the night, our night
 
Close your eyes and so we’ll lie
Hold me tight and share a dream with me
keeping closer do my fire,
Things are different from what they seem to be
You know that loving feeling, that makes us hit the cealing,
Let your hearts beat silent words of love
 
Afrikaans
Translation

Raak My Aan

Een of ander soort magie in jou oë
sê vir my dat dit nie tyd is om te sê totsiens nie
Soos 'n oproep van paradys
Spreek my hart aan, hoekom bly jy so skaam
Jy ken daai gevooling van liefde, dit laat ons die plafon tref
Laat jou hart stil woorde van liefde klop
 
So kom aan en raak my aan
Vat my in jou arms en hou my vas
So kom aan en raak my aan
Gee my 'n bietjie liefde en voel my
My liefde vir jou is reg
Ek kan nie deurgaan
As ek jou by my kan hê
Wat ook al gebeur
dit is die nag, ons nag
 
Maak jou oë toe en so sal ons lê
Hou my vas en deel 'n droom met my
As jy bly naby, dit brand my vuur
Die dinge is anders as dit het gelyk of hulle was
Jy ken daai gevooling van liefde, dit laat ons die plafon tref
Laat jou hart stil woorde van liefde klop
 

Translations of "Touch Me"

Afrikaans
Comments