• Vance Joy

    Afrikaans translation

Share
Subtitles
Font Size
Afrikaans
Translation

Sleurstroom

Ek was bang vir tandartse en die donker
Ek was bang vir mooi meisies en begin gesprekke
Oh, al my vriende word groen
Jy is die towenaar se assistent in hul drome.
 
Uh-ooh-ooh!
Uh-ooh-ooh! En hulle is nie vas nie.
 
Dame, hardloop af na die sleurstroom
Weggevoer na die donker kant
Ek wil jou helper wees
Ek het jou lief wanner jy sing daardie lied en
Ek het 'n knop in my keel want
Jy sal dit verkeerd sing.
 
Daar is 'n fliek waarvan jy sal hou
Oor 'n ou wat sy werk bedank en verhuis na New York Stad
Hierdie cowboy hardloop weg van homself
Terwyl sy perfek geleef het.
 
Uh-ooh-ooh!
Uh-ooh-ooh! En hulle is nie vas nie.
 
Dame, hardloop af na die sleurstroom
Weggevoer na die donker kant
Ek wil jou helper wees
Ek het jou lief wanner jy sing daardie lied en
Ek het 'n knop in my keel want
Jy sal dit verkeerd sing.
 
Ek wil net, ek wil net weet
As jy gaan, as jy gaan bly
Ek moet net, ek moet net weet
Ek kan dit nie anders hê nie
Ek dink sy gaan 'n aktrise word
Sy is die naaste aan Michelle Pfeiffer wat ek nog ooit gesien het, oh.
 
Dame, hardloop af na die sleurstroom
Weggevoer na die donker kant
Ek wil jou helper wees
Ek het jou lief wanner jy sing daardie lied en
Ek het 'n knop in my keel want
Jy sal dit verkeerd sing.
 
Dame, hardloop af na die sleurstroom
Weggevoer na die donker kant
Ek wil jou helper wees
Ek het jou lief wanner jy sing daardie lied en
Ek het 'n knop in my keel want
Jy sal dit verkeerd sing.
 
Dame, hardloop af na die sleurstroom
Weggevoer na die donker kant
Ek wil jou helper wees
Ek het jou lief wanner jy sing daardie lied en
Ek het 'n knop in my keel want
Jy sal dit verkeerd sing.
Ek het 'n knop in my keel want jy sal dit verkeerd sing.
 
English
Original lyrics

Riptide

Click to see the original lyrics (English)

Play video with subtitles
Comments