Sabrina Carpenter

Espresso - Afrikaans translation

Also performed by:
Album:
Short n' Sweet (2024)
Original lyrics
Translation

Espresso

Espresso

[Refrein]
Nou dink hy aan my elke nag, o
Is dit so soet? Ja, seker
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
Beweeg dit op, af, links, regs, o
Sit dit aan soos Nintendo
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
 
[Vers 1]
Ek kan my nie vereenselwig met desperaatheid nie
My "omgee's" is op vakansie
En daar's hierdie een outjie en hy wil nie ophou bel nie
Wanneer hulle so optree, weet ek ek het hulle
 
[Pre-Refrein]
Jammer dat jou ex nie vir jou werk nie
Ingeloop en jou drome vir jou waar gemaak
Sagte vel en ek het dit vir jou geparfumeer (Ja)
Ek weet ek Mountain Dew-n dit vir jou (Ja)
Daai oggendkoffie, dit vir jou gebrou (Ja)
Een aanraking en ek het dit vir jou ge-splinternuut
 
[Refrein]
En nou dink hy aan my elke nag, o
Is dit so soet? Ja, seker
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
Beweeg dit op, af, links, regs, o
Sit dit aan soos Nintendo
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
 
[Na-Refrein]
Goeie donder
Is dit so soet? Ja, seker
 
[Vers 2]
Ek werk laat want ek's 'n sangeres
O, hy lyk so oulik om my vinger gedraai
My donker humor laat so hom gereeld lag
My heuningby, kom en kry hierdie stuifmeel
 
[Pre-Refrein]
Jammer dat jou ex nie vir jou werk nie
Ingeloop en jou drome vir jou waar gemaak
Sagte vel en ek het dit vir jou geparfumeer (Ja)
Ek weet ek Mountain Dew-n dit vir jou (Ja)
Daai oggendkoffie, dit vir jou gebrou (Ja)
Een aanraking en ek het dit vir jou ge-splinternuut (Stupid)
 
[Refrein]
En nou dink hy aan my elke nag, o
Is dit so soet? Ja, seker
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
Beweeg dit op, af, links, regs, o
Sit dit aan soos Nintendo
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
Dink hy aan my elke nag, o
Is dit so soet? Ja, seker
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
Beweeg dit op, af, links, regs, o
Sit dit aan soos Nintendo
Sê jy kan nie slaap nie baby, ek weet
Dis daai ek, espresso
 
[Outro]
Is dit so soet? Ja seker
Mm, dis daai ek, espresso
Likes3
You can thank submitter by pressing this button
expand collapse Translation details
poetic
This is a poetic translation - deviations from the meaning of the original are present (extra words, extra or omitted information, substituted concepts).
GerartjGerartj
submitted on 2 Aug 2025 - 19:24

User

Time ago

7 months 1 week
8 months 4 days
Guests thanked 1 time
Play video with subtitles

Comments 2

alienated_s alienated_s
2 Aug 2025, 19:24
5

Ek huil

Bread Wagon Bread Wagon
2 Sep 2025, 21:09

fantasies

Log in or sign up to add a comment.
Log in Log in User Sign up

Sabrina Carpenter TOP 3