• Taylor Swift

    آفریکانس translation

همرسانی
زیرنویس‌ها
Font Size
آفریکانس
ترجمه

Leë Spasie

Aangename kennis, waar was jy?
Ek kan jou wys ongelooflike dinge
Magie, waansin, hemel, sonde
Ek het jou daar gesien en ek het gedink
"O my God, kyk na daardie gesig
Jy lyk soos my volgende fout
Liefde is 'n spel, wil jy speel?"
 
Nuwe geld, pak en das
Ek kan jou lees soos 'n tydskrif
Is dit nie snaaks nie? Gerugte kan vlieg
En ek weet jy het van my gehoor
So hei, kom ons wees vriende
Ek kan nie wag om hoe dit eindig sien nie
Gryp jou paspoort en my hand
Ek kan die slegte ouens vir 'n weekend goed maak.
 
So dit sal vir ewig wees
Of dit sal afgaan in vlamme neer
Jy kan my vertel wanneer dit verby is
As die hoogtepunt was die pyn werd
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Want jy weet ek hou van die spelers
En jy hou van die spel.
Want ons is jonk en roekeloos
Ons sal heeltemaal te ver gaan
Jy sal ademloos wees
Of jy sal 'n sleg litteken hê
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Maar ek het 'n lëe spasie, skat
En ek sal skryf jou naam.
 
Kersie lippe, kristel lug
Ek kan jou wys ongelooflike dinge
Gesteelde soene, mooi leuens
Jy is die Koning en ek is jou Koningin
Ek sal uitvind wat jy wil hê
Om vir 'n maand jou meisie te wees
Wag, die ergste het nog nie gekom nie, o nee.
 
Skree, huil, perfekte storms
Ek kan die bordjies verhang
'N tuin vol van doringrose
Ek sal jou laat heroorweeg soos
"O my God, wie is sy?"
Ek word dronk van jaloesie
Maar jy sal vertrek en dan terugkom
Want, skat, ek is 'n nagmerrie vermom as 'n dagdroom.
 
So dit sal vir ewig wees
Of dit sal afgaan in vlamme neer
Jy kan my vertel wanneer dit verby is
As die hoogtepunt was die pyn werd
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Want jy weet ek hou van die spelers
En jy hou van die spel.
Want ons is jonk en roekeloos
Ons sal heeltemaal te ver gaan
Jy sal ademloos wees
Of jy sal 'n sleg litteken hê
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Maar ek het 'n lëe spasie, skat
En ek sal skryf jou naam.
 
Kêrels wil liefde hê, maar dit is pynlik
Moenie sê ek het jou nie gewaarsku nie.
Kêrels wil liefde hê, maar dit is pynlik
Moenie sê ek het jou nie gewaarsku nie.
 
So dit sal vir ewig wees
Of dit sal afgaan in vlamme neer
Jy kan my vertel wanneer dit verby is
As die hoogtepunt was die pyn werd
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Want jy weet ek hou van die spelers
En jy hou van die spel
Want ons is jonk en roekeloos
Ons sal heeltemaal te ver gaan
Jy sal ademloos wees
Of jy sal 'n sleg litteken hê
Ek het 'n lang lys van ekskerêls
Hulle sal sê ek is mal
Maar ek het 'n lëe spasie, skat
En ek sal skryf jou naam.
 
انگلیسی
متن ترانه

Blank Space

Click to see the original lyrics (انگلیسی)

پخش ترانه با زیرنویس
پخش ترانه با زیرنویس

ترجمه‌های "Blank Space"

فارسی #1, #2
آفریکانس
آلمانی #1, #2, #3
اسپانیایی #1, #2, #3, #4
اندونزیایی #1, #2
ایتالیایی #1, #2, #3
ترکی استانبولی #1, #2, #3, #4, #5, #6, #7, #8, #9, #10, #11, #12, #13, #14, #15
روسی #1, #2, #3
رومانیایی #1, #2, #3, #4
سوئدی #1, #2
صربی #1, #2, #3, #4, #5
عربی #1, #2, #3
فرانسوی #1, #2, #3
فنلاندی #1, #2
فیلیپینی/تاگالوگ #1, #2
پرتغالی #1, #2
چینی #1, #2
ژاپنی #1, #2
یونانی #1, #2
نظرها