Moana (OST)

How Far I'll Go - переклад на Африкаанс

Альбом:
Moana (OST)
Оригінальний текст
Переклад

How Far I'll Go

I've been staring at the edge of the water
Long as I can remember, never really knowing why
I wish I could be the perfect daughter
But I come back to the water, no matter how hard I try
Every turn I take, every trail I track
Every path I make, every road leads back
To the place I know, where I cannot go, where I long to be
 
See the line where the sky meets the sea? It calls me
And no one knows, how far it goes
If the wind in my sail on the sea stays behind me
One day I’ll know, if I go there’s just no telling how far I’ll go
 
I know everybody on this island, seems so happy on this island
Everything is by design
I know everybody on this island has a role on this island
So maybe I can roll with mine
I can lead with pride, I can make us strong
I’ll be satisfied if I play along
But the voice inside sings a different song
What is wrong with me?
 
See the light as it shines on the sea? It’s blinding
But no one knows, how deep it goes
And it seems like it’s calling out to me, so come find me
And let me know, what’s beyond that line, will I cross that line?
 
See the line where the sky meets the sea? It calls me
And no one knows, how far it goes
If the wind in my sail on the sea stays behind me
One day I’ll know, how far I’ll go

Hoe ver ek sal gaan

Ek het gestaar na die rand van die water
vir so lank soos ek kan onthou, nooit regtig geweet waarom
Ek wens ek kon die perfekte dogter wees
maar ek bly terugkom na die water, hoe hard ek ook al probeer
 
Elke draai wat ek vat, elke spoor wat ek volg,
elke pad wat ek maak, elke pad lei weer terug
na die plek waar ek weet ek nie kan gaan nie
waar ek smag om te wees
 
Sien die lyn waar die lug die see ontmoet? Dit roep my
en niemand weet, hoe ver dit strek nie
as die wind in my seile op die see agter my bly
dan sal ek eendag weet, as ek gaan is daar nie 'n manier om te weet hoe ver ek sal gaan nie
 
EK weet almal op die eiland lyk so gelukkig, op die eiland
alles is mooi uitgewerk
ek weet almal op hierdie eiland het 'n rol, op hierdie eiland
so miskien kan ek met myne gaan
 
Ek kan lei met trots, ek kan ons versterk,
Ek sal tevrede wees as ek saamspeel
maar die stem in my binneste sing 'n ander lied
Wat is fout met my?
 
Sien die lig as dit op die see skyn? Dis verblindend
maar niemand weet hoe diep dit strek
en dit voel asof dit uitroep na my, so kom vind my
en laat my weet wat is aan die anderkant van daardie lyn, sal ek daardie lyn oorsteek?
 
Sien die lyn waar die lug die see ontmoet? Dit roep my
en niemand weet, hoe ver dit strek
as die wind in my seile op die see agter my bly
Eendag sal ek weet
Hoe ver ek sal gaan
Вподобано5
Подякуйте користувачу цією кнопкою
expand collapse Деталі перекладу
koukoukoukou
додано 16 Вер 2017 - 18:35

Користувач

Як давно

8 років 6 місяці
Відвідувачі сайту подякували 4 раз/ів
Додано у відповідь на запит користувача Anna Elsa J.Anna Elsa J.
Переглянути відео з субтитрами

Переклади

Українська Американська жестова мова Африкаанс Бірманська Болгарська Боснійська Венеційська Гавайська Гойдельська (ірландська) Грецька: 3 Давньоугорська Данська Есперанто Іврит Індонезійська: 4 Іспанська: 2 Італійська: 2 Казахська Китайська Корейська: 3 Македонська Малайська Маратхі Масонська МФА Нідерландська: 2 Німецька: 3 Перська Польська Португальска Російська: 4 Румунська Сербська Словенська Тайська Телугу Тонганська Турецька: 3 Угорська Філіпіно/тагальська: 4 Фінська: 3 Французька: 2 Японська: 2